Diep in my hart le n teerpuntjie en ek gesels met God daaroor en daarom wil ek net weer dankie se vir Hom wat weet waaroor als gaan net Dankie se vir wat Hy elkedag vir ons doen. En deur Sy Genade staan ons sterk en kyk vorentoe. So woderlik om te weet U is altyd daar vir ons en dat U ons nooit wegstoot nie. Dankie Vader vir U Liefde en Genade Amen