Karen
Karen Slabbert
Oct 1, 2014

Prayer Request

Ek vra asseblief dat julle saam met ons bid - dat alles goed sal gaan met my swaer se operasie Vrydag - en ook dat my seun 'n werk sal kry - dat die onderhoude waarvoor hy moet gaan goed sal afloop - dat sy vroutjie haar werk sal behou en dat hulle nie uit hulle huis uitgesit sal word omdat hulle nie die huur kan betaal nie - ag en dat daar kos op die tafel sal wees vir hulle kindertjies asseblief Here help hulle.