Karen
Karen Slabbert
May 23, 2012

Prayer Request

Vra dat julle asseblief my seun en sy gesin aan die Here moet opdra. Hy het gister gehoor hy het van die einde van die maand af nie werk nie. Daar is 2 kindertjies wat gevoed moet word sowel as al die normale uitgawes wat gedek moet. Asseblief bid saam met my dat die Here hulle sal beskerm en uitkoms stuur.